Islamitiese wetenskapsbeoefening?*
Author(s) -
M. Elaine Botha
Publication year - 1980
Publication title -
koers - bulletin for christian scholarship
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v45i4.1176
Subject(s) - theology , philosophy , art
Die gyselaardrama in Iran het die bestaan van die Islam weer pertinent onder die a andag van die wireld gebring. Sedert hierdie gebeurtenis aan die einde van 1979 het dit ook algaande duidelik geblyk dat die Islam ’n godsdiens is waarmee rekening gehou behoort te word. Dit het verreikende politieke, maatskaplike en selfs milit&re en internasionale implikasies. Hier is ’n geestelike mag aan die werk wat potensieel die moontlikheid besit om die wireld in ’n derde wereldoorlog te dompel. Op alle fronte blyk verder ook ’n sterk herlewing van die Islam sodat dit duidelik begin word dat dit ’n mag is waarmee terdefe rekening gehou behoort te word
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom