Leipoldt in 1980*)
Author(s) -
H. M. Viljoen
Publication year - 1980
Publication title -
koers - bulletin for christian scholarship
Language(s) - English
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v45i2.1153
Subject(s) - theology , philosophy
Oor Leipoldt se veelsydigheid hoef daar nie veel gésê te word nie. Hy was digter, dramaturg, romanskrywer, joemalis, geneesheer, kos- en wynkenner, filantroop, wêreldburger, maar bly tog vir ons in die eerste plek digter. Ons beeld van Leipoldt so oeuvre kan verander - daar is vanjaar al twee “nuwe” werke van hom ontdek - maar as daar iets van Leipoldt behoue sal bly, sal dit eerder sy poësie as sy drama, prosa, joemalistieke werk of kookboeke wees; so lyk dit altans op die oomblik. Daarom beperk ek my to t sy poësie en sal ek nie probeer om u totaalbeeld van sy ryk maar erg ongelyke oeuvre te gee nie
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom