
Die Universiteit en beroepsopleidng
Author(s) -
J. G. Garbers
Publication year - 1980
Publication title -
koers
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v45i2.1148
Subject(s) - theology , art , philosophy
By elke gradedag is daar by die betrokkenes die neiging om terug te dink aan die pad wat hul bekroning voorafgegaan het. Diegene wat hulle met die volwassewording besig hou, weet maar al te goed aan hoeveel voorwaardes oor baie jare voldoen moes word om ’n jongmens by hier die mylpaal te kon bring. Aan baie kwaliteitseise in die opvoeding moes voldoen word. Veel meer as voeding, versorging en die voorsien van middele deur die ouers was nodig. Ook ’n bepaalde kwaliteit kontak en gesprekvoering met mekaar en wedersydse aanvaarding en positiewe verwagtings van mekaar was nodig. Ge- leenthede moes voorsien en benut word, selfstandigheid moes deur die ouers toe- gelaat en deur die kinders verdien word, ens