Evangelie*)
Author(s) -
Tharien Van der Walt
Publication year - 1980
Publication title -
koers - bulletin for christian scholarship
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v45i2.1147
Subject(s) - theology , philosophy , art
Min dinge is so gevaarlik as geestelike inteelt, as mens gedurig net met soort- en vakgenote omgaan. Dit is juis die unieke verryking van universiteitstudentwees: dat mens met kollegas uit alle studierigtings te doen kry. En in hierdie lig sien ek onder meer ook die Interfakultêre Lesings: Dit is ’n geleentheid om ’n slag saam as universiteitsgesin te praat oor iets anders as wat normaalweg in ’n mens se vakge- bied val. Iemand moet in sy vakgebied bly; en die slagoffer is ongelukkig die spre- ker. Maar hy behoort so te praat dat álle studente uit álle fakulteite álles kan ver- staan - en daarom moet u nie vanoggend van my ’n danige geleerde en vaktegniese betoog verwag nie. Ek vertrou wel dat wat ek in eenvoudige taal aan u gaan probeer stel, stewig op akademiese pote staan - my kombuiswerk het ek vir die kombuis gelaat
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom