z-logo
open-access-imgOpen Access
Pastoraat met betrekking tot kerklike bydraes
Author(s) -
J. J. Van der Walt
Publication year - 1980
Publication title -
koers
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v45i1.1141
Subject(s) - theology , art , philosophy
In mindere of meerdere mate is finansies in elke gemeente ’n probleem. Weinig gemeentes het genoeg geld vir die taak na binne en buite (bv. evan- gelisasie en sending) wat die Here aan sy kerk opgedra het. Daar is ook die lidmate wat op die ander se rug ry en nie hulle voile deel bydra nie. As dit bloot ’n finansiële saak in terme van die balansstaat van ’n handelsondeme- ming was, kan daar gemaklik met die totale eindresultaat van ’n inkomste- en-uitgawerekening wat klop, volstaan word, sonder dat die kerkraad enige verdere pastorale opdrag het om uit te voer

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here