
Historiese stof in <i>Magersfontein, o Magersfontein!</i>
Author(s) -
L. C. Minnaar
Publication year - 1979
Publication title -
koers
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v44i5.1133
Subject(s) - theology , art , philosophy
’n Werk wat soveel teenstrydige reaksies soos Magersfontein, o Magersfontein uitgelok het, bly ’n tergende uitdaging, vir die wat ’n belangstelling in die letterkunde het, om deur te dring tot die kern en betekenis, die tema, die prinsipe van struktuur en tegnieke, die perspektief wat die skrywer bedoel het om op sy romanwêreld te gee, en tot die wese van die vertelhouding. Dit is geen geringe onderneming nie