z-logo
open-access-imgOpen Access
Kan Calvinistiese beginsels tot algemeen geldige kennis lei?
Author(s) -
O. J. van Schalkwyk
Publication year - 1979
Publication title -
koers
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v44i2.1109
Subject(s) - mathematics , computer science
Vollenhoven maak in sy werk Geschiedenis der Wijsbegeerte (1950, p.40) die belangrike stelling dat alle skepsele sowel ’n universele (of algemeengeldige) as ’n individuele sy vertoon, en dat dié twee sye altyd en oral tegelyk voorkom as twee gelykwaardige kante. Elke skepscl vertoon dus die ontiese grondtrek van universaliteit én individualiteit. Dit is een grondtrek met twee gelyktydige en gelykwaardige sye

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here