
Antwoord aan professor Adrio König
Author(s) -
J. Wentzel van Huyssteen
Publication year - 1978
Publication title -
koers
Language(s) - Ngandi
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v43i4.1175
Subject(s) - theology , philosophy
Ek beskou dit werklik as ’n voorreg om my „tweede spreekbeurt” met ’n dubbele dankbetuiging te begin: aan die redaksie van Koers, wat die; belangrike saak waarom dit hier gaan, inderdaad belangrik genoeg vind om ’n gesprek oor te voer; en dan ook veral aan Adrio König vir sy skerpsinnige en prikkelende kommentaar. Ter wille van bondigheid én saaklikheid is dit miskien goed om uiteindelik puntsgewys op König se belangrikste vraagtekens terug te kom