
Toekomskunde as morele verantwoordelikheid
Author(s) -
P.G.W. du Plessis
Publication year - 1977
Publication title -
koers
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v42i5.1221
Subject(s) - theology , art , philosophy
Vir meeste van ons kortsigtiges het die jaar 2000 ’n veraf, ma- giese en newelagtige assosiasie. Ons praat baie makliker van ons er- varing van en herinnering aan die Smutsregering en die Tweede Wêreldoorlog wat 32 jaar gelede geëindig het. Maar ons voer vol- struispolitiek oor die jaar 2000 wat maar 23 jaar om die draai lê. Oor 23 jaar is die huidige geslag studente so oud soos baie van ons huidige personeel.