z-logo
open-access-imgOpen Access
Die portugese bydrae tot die afrikaanse woordeskat: Enkele probleme.
Author(s) -
L. A. de V Leal
Publication year - 1976
Publication title -
koers
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v41i2.1236
Subject(s) - theology , philosophy
Die teenwoordigheid van Portugese woorde in Afrikaans is toe te skryf aan die verspreiding van die Portugese taal in die wêreld. Aangesien hierdie verspreiding maar net ’n aspek van die totale Portugese koloniale gebiedsuitbreiding is, sal dit nodig wees, ten einde bogenoemde taalfenomeen te verstaan, dat ons vir ’n oomblik na die politieke geskiedenis van Portu­ gal in hierdie tydperk lyk

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here