z-logo
open-access-imgOpen Access
Eugenetika en die medies-genetiese behandeling van die mens. Deel III
Author(s) -
H. W. Hitzeroth
Publication year - 1975
Publication title -
koers
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v40i3.830
Subject(s) - theology , art , philosophy
Met die ontwikkeling van effektiewer medies-genetiese metodes van behandeling (vgl. Deel II) sal — so word daar gemeen — die latente eugenetiese doelstellings en ideale van weleer tans eerder verwesenlik kan word. Die na-oorlogse ontplooiing van eugenetika soos veral gedokumenteer tydens die CIBA-Simposium (1962) in Londen het dan ook baie opspraak verwek. Die grondslag wat daar gelê is, was grootliks rigtinggewend vir alle daaropvolgende besprekings van eugenetika. By die toekomstige verwesenlik wesenliking van eugenetiese ideale, moet hoofsaaklik twee uiteenlopende terreine onderskei word, nl. eugenetika in die streng sin van die woord en eufenika. Eersgenoemde is toegespits op ’n egte en oorerfbare verbetering van die genetiese sam estelling van die mens, d.w.s. ook van sy kiemselle, terwyl laasgenoemde toegespits is op die fenotiese kompensasie van liggaamlike gebreke. Albei benaderings word dikwels in ’n wye sin as “eugenetika” saam groepeer en ook aanvullend tot mekaar gepropageer

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here