z-logo
open-access-imgOpen Access
Opleiding in omgewingskunde en bedryfshigiëne
Author(s) -
P.J. Pretorius
Publication year - 1975
Publication title -
koers
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v40i2.823
Subject(s) - theology , art , philosophy
Die mens staan in ’n besondere verhouding tot sy omgewing. Hy is deel van die omgewing maar is ook daarbuite. Hy neem deel aan al die wisselwerkings tussen die omgewing en homself maar hy beskik ook oor die vermoë om hom te isoleer en om die omgewing te verander, ten goede of ten kwade. Die mens het ’n roeping om die veranderinge in ’n sekere rigting te stuur, die regte rigting. Hiervoor is kennis nodig om die meganismes waarvolgens die wisselwerkings plaasvind te begryp en die koers waarheen gestuur moet word te kan bepaal

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here