z-logo
open-access-imgOpen Access
Simbool en waarheid
Author(s) -
D. H. Steenberg
Publication year - 1975
Publication title -
koers
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v40i1.809
Subject(s) - theology , art , philosophy
Die waarde van die simbool berus op sy basies bipolêre karakter, wat ook etimologies in die woord simbool opgesluit lê. Die Griekse symbolon, waaruit die term afgelei is, dra die betekenis van waarmerk, oorspronklik ’n herkenningsteken in die vorm van twee helftes van dieselfde voorwerp wat by sluiting van ’n ooreenkoms geskei en later as bewys op mekaar gepas is

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here