z-logo
open-access-imgOpen Access
Reg en etiek – Enkele implikasies
Author(s) -
Lisanne M. du Plessis
Publication year - 1974
Publication title -
koers
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v39i4.1271
Subject(s) - theology , philosophy
Sodra enige wetenskaplike die etiek as sodanig, of die regswetenskaplike die etiek in sy samehang met die regswetenskap wil gaan besien, kan hy seker wees dat hy vir homself ’n turksvy gepluk het. Dit ontneem horn egter nie sy wetenskaplike verantwoordelikheid om hierdie turksvy te probeer afskil nie

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here