z-logo
open-access-imgOpen Access
’n Literêre aspek van ons Latynse erfenis
Author(s) -
P. D. van der Walt
Publication year - 1974
Publication title -
koers
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v39i4.1268
Subject(s) - theology , art , die (integrated circuit) , philosophy , engineering , mechanical engineering
Dit is die Romeine, en by name die veldheer Julius Casesar en sy legioene, wat die “Insula Batavorum” uit die mistige skemering van die prehistorie gehaal het kort voor die begin van die Christelike jaartelling. Hierdie “eiland van die Bataviere” moet verstaan word as die gebied tussen die Waal en die Ryn — die kern van die Lae Lande by die See, die latere staat Nederland. Die Bataviere was een van die baie Germaanse stamme, die ou bewoners van Noordwes-Europa, teen wie die Romeine gestuit het in hulle veroweringstogte. Volgens die Latynse geskiedskrywer Cornelius Tacitus was hulle gedugte vegters maar het vroeg ’n bondgenootskap met die Romeine aangegaan — hoewel daar ook in die verwarring wat in die Ryk gevolg het op die dood van Nero (68 nC), ’n mislukte opstand van die Bataviere was onder leiding van Cajus Julius Civilis

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here