z-logo
open-access-imgOpen Access
Liberale politiek en sportboikotte
Author(s) -
G. J.L. Scholtz
Publication year - 1974
Publication title -
koers
Language(s) - English
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v39i3.1266
Subject(s) - humanities , theology , political science , philosophy
“The majority interpretes Liberalism solely as that attitude towards race relations which is most opposed to the traditional outlook and policy of South Africa, as formulated and practised by the Voortrekkers” (Hoernlé, 1945, p 103). In hierdie artikel word ingegaan op die ontwikkeling van die liberale gedagte in die rassepolitiek van Suid-Afrika en hoe dit verband hou met sport-politieke konflikte en sportboikotte. Talle feite en gebeure dui pertinent daarop dat liberalisme ’n belangrike motivering was vir ’n groot verskeidenheid aksies wat vorme van gemengde of veelrassige sport op die oog gehad het. Dit het sy hoogtepunt bereik in pogings om alle vorme van apartheisport te boikot en sodoende Suid-Afrika van internasionale sport te isoleer tot tyd en wyl veelrassige sport alhier sy inslag gevind het

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here