z-logo
open-access-imgOpen Access
Koers
Author(s) -
H. J.J. Bingle
Publication year - 1974
Publication title -
koers
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v39i1.1255
Subject(s) - theology , art , die (integrated circuit) , philosophy , engineering , mechanical engineering
Toe „Koers” vir die eerste keer in Augustus 1933 uitgegee is, was dit die voortsetting van die tydskrif „Die Wagtoring” wat in gereorganiseerde vorm onder die druk van die behoeftes van ’n veranderde wêreld en nuwe problematiek verskyn het. Onder die opskrif Redaksioneel lees ons in daardie nommer o.a. „Die reorganisasie is alleen uitwendig-formeel en nie prinsipieel nie. Die grondslag en doel bly onveranderd. Die blad in sy nuwe vorm stel hom nog presies op dieselfde grondslag as Die Wagtoring, nl. op die grondslag van die Heilige Skrif. Ook wat die doel betref is daar geen verandering nie. Die blad, tog, wil ook in sy nuwe vorm presies dieselfde doen as wat Die Wagtoring gedoen het; dit wil die beginsels van die Heilige Skrif volgens die interpretasie van die Calvinisme propageer op die verskillende terreine van die Iewe”

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here