
Perspektief
Author(s) -
W.N. Coetzee
Publication year - 1970
Publication title -
koers
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v37i6.1341
Subject(s) - theology , philosophy , art
Dit is ’n voorreg om in die uitgawe ’n rede van die Rektor van die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerk te plaas. Hierdie rede is gelewer by geleentheid van die eeufeesviering van die Teologiese Skool verlede jaar. Na lees en herlees is ek getref deur die rykdom en omvangrykheid van die inhoud daarvan, en die leser word aangeraai om die gedagtegange in die stuk met konsentrasie te peil. Dit is ook ’n genoeë dat hierlangs ’n studie oor ’n aspek van die regswetenskap kan staan