z-logo
open-access-imgOpen Access
Reg en plig insake onregmatigheid
Author(s) -
Johan D. van der Vyver
Publication year - 1969
Publication title -
koers
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v37i2.1311
Subject(s) - theology , art , philosophy
Dit gaan hier oor die vraag wat die wese van onregmatigheid/wederregtelikheid in privaatregtelike sin is. In die breë kan gekonstateer word dat onregmatigheid ’n kwalifikasie van die juridiese handeling is; en verder dat die onregmatigheid van ’n handeling geleë is in die strydigheid van daardie handeling met ’n gebod of verbod van die positiewe reg. Daaroor bestaan betreklik eenstemmigheid. Maar aangaande die vraag wat in hoofsaak deur spesifiek die privaatreg gebied en verbied word, aan die hand waarvan onregmatigheid in privaatregtelike sin na sy inhoud nader omskryf moet word, loop verskillende opvattinge wyd uiteen

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here