
Die mens en God in ons tyd — ‘n Uitdaging!
Author(s) -
J.H. Van Wyk
Publication year - 1969
Publication title -
koers
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v37i2.1309
Subject(s) - theology , mens rea , philosophy , art , political science , criminal law , law
Dit is met opset dat die woord „mens” in die opskrif hierbo voor die woord „God” geplaas is. Die mens met sy tegniese prestasies, verstandelike vermoëns, magsontplooiing op soveel terreine, maar ook met sy nood, hulpbehoewendheid en magteloosheid staan vandag in die brandpunt van die diskussie op velerlei gebiede. Hy het die middelpunt van filosofiese, teologiese, maatskaplike, politieke, sedelike en opvoedkundige besinning geword