Soeklig op die Klerksdorp-kompleks
Author(s) -
F.J. Potgieter
Publication year - 1969
Publication title -
koers - bulletin for christian scholarship
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v37i2.1302
Subject(s) - theology , die (integrated circuit) , art , philosophy , engineering , mechanical engineering
Al vyf blanke universiteite van Transvaal is op die een of ander wyse gemoeid met die beplanningsnavorsingsprojek in die Klerksdorpse gebied wat op die oomblik aan die gang is. Vir dié navorsing het die Staat R18,000 bewillig, verskillende myngroepe altesaam R6,000, en plaaslike owerhede R1,500. En in die komitee wat beheer oor die navorsing uitoefen, is twee staatsdepartemente verteenwoordig, afgesien natuurlik van die verteenwoordiging van die betrokke universiteite
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom