
Onderwysersopleiding as prakties-sielkundige antwoord op die eise wat die moderne tyd aan die Calvinistiese filosofie en praktyk van die opvoeding stel
Author(s) -
D. H. Cilliers
Publication year - 1969
Publication title -
koers
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v37i1.1292
Subject(s) - theology , die (integrated circuit) , philosophy , materials science , nanotechnology
Die tema van hierdie simposium gaan oor hoe die eise van die moderne tyd deur die Calvinistiese filosofie en praktyk van die opvoeding benader kan word. Aan my is toebedeel die prakties-sielkundige aspek daarvan; maar dit is ’n geweldige wye onderwerp en daarom gaan ek my meer bepaald toespits op een besondere aspek daarvan naamlik die van die onderwyser en onderwysersopleiding