Psalm 151 — uit Septuaginta en Qumran*
Author(s) -
E. J. Smit
Publication year - 1969
Publication title -
koers - bulletin for christian scholarship
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v36i4.1304
Subject(s) - theology , philosophy , art
Psalm 151? Nog nooit van gehoor nie? Daar is mos maar net presies 150 Psalms. So is ons dit al die jare al gewoond. Dit is natuurlik waar ook. Die Bybel bevat presies 150 kanonieke Psalms. Om dit anders te stel: in die kanon van die O.T. is daar 150 psalms in die boek Psalms opgeneem. Hierdie psalms kom ook in beryming voor soos ons dit tans in die kerk sing. Naas die psalms sing die Afrikaanse kerke ook „gesange” en „Skrifberymings”, maar ons sal dit nooit waag om een hiervan ook „psalm” te noem nie
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom