Die opkoms en die betekenis van die Ooste
Author(s) -
G.D. Scholtz
Publication year - 1968
Publication title -
koers - bulletin for christian scholarship
Language(s) - langCode.afr
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v35i4.1391
Subject(s) - theology , art , philosophy
Die vraag ontstaan onmiddellik: wat word bedoel met die Ooste? Wanneer die saak ontleed word, blyk dit dat dit nie ’n vaste begrip is nie. Wanneer daar van die Ooste gepraat word, stel iemand hom op Europese standpunt. Alles wat ten ooste van Europa geleë is, is die Ooste. Dit beteken derhalwe dat die Ooste, Asië is. Waar begin Asië egter en waar eindig dit? Hierdie vraag is van sowel aardrykskundige as geskiedkundige belang
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom