z-logo
open-access-imgOpen Access
Die bestuursvorme van Botswana, Lesotho en Swaziland
Author(s) -
Chantelle Maritz
Publication year - 1967
Publication title -
koers
Language(s) - English
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v35i3.1383
Subject(s) - theology , political science , art , philosophy
Die gebiede Botswana, Lesotho en Swaziland het tot onlangs nog amptelik bekend gestaan as Britse Hoëkommissarisgebiede. Hulle is, na verkryging van die status van Britse gebiede, bestuur en beheer deur die Britse Hoëkommissaris in Suid-Afrika, welke pos in 1909 oorgegaan het na die Goewerneur-generaal. Omdat die Goewerneur-generaal egter na 1931 aangestel sou word op advies van die Uniekabinet „to represent the King’s Grace and not the British Government" (Hailey, 1963 : 1), is die pos van Hoëkommissaris geskei van dié van Goewerneur-generaal

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here