z-logo
open-access-imgOpen Access
Mikrobiologiese aktiwiteit tot voordeel van die mens
Author(s) -
D. van Eeden
Publication year - 1967
Publication title -
koers
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v35i2.1375
Subject(s) - theology , art , philosophy
Wanneer van mikroorganismes en hul aktiwiteite gepraat word, dink die meeste mense onwillekeurig in terme van siektes van mens en dier en ander skadelike invloede. Dit verbaas geensins, want dit is so dat van die mens se gevaarlikste vyande juis in die wêreld van die kleinste lewende organismes voorkom. Mikrobiologie as wetenskap het dan ook sy ontstaan gevind in die bestudering van hierdie organismes met die doel om hulle te kan beveg

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here