
Die gesag van die Heilige Skrif
Author(s) -
S.C.W. Duvenage
Publication year - 1967
Publication title -
koers
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v35i1.1371
Subject(s) - theology , philosophy
Dit geld nie maar t.o.v. ’n ongeloofsbeskouing soos dié van Karl Jaspers nie wat beweer: „Die Bibel ist das Depositum eines Jahrtausends menschlicher Grenzerfahrung” of van die Rooms-Katolieke skrifbeskouing nie wat die kerklike leertradisie, soos dogmaties op die konsilie van Trente vasgelê is, beskou as die enigste gesaghebbende kriterium vir die kanonisering en interpretasie van die Skrif