
Calvinisme en Marxisme*
Author(s) -
L. J. du Plessis
Publication year - 1966
Publication title -
koers
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v33i6.1386
Subject(s) - theology , philosophy
Die tradisionele Calvinistiese standpunt was sterk afwy- send teenoor die Sosialisme, omrede van die eensydige ekono- miese (arbeids-) teorie en ateïstiese standpunt. Kuyper was egter meer simpatiek teenoor die sosiale beweging, en hy het, veral onder invloed van Bismarck, selfs leidend opgetree ten opsigte van sosiale versekering en verteenwoordiging van eko- nomiese groepe