z-logo
open-access-imgOpen Access
Vlaanderens glorie: Die primitiewe en bruegel
Author(s) -
A. A.F. Teurlinckx
Publication year - 1966
Publication title -
koers
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v33i4.1368
Subject(s) - art , theology , philosophy
Drie keer sou ons stamland Vlaandere 'n aansienlike plek in die kunsgeskiedenis van die wêreld inneem. Die eerste keer in die 15e eeu of eeu van Bourgondië met die „sogenaamde” Vlaamse Primitiewe, ’n tweede keer in die 17e eeu of eeu van die Vlaamse Barok met kunstenaars soos Rubens, Van Dijck en Jordaens en ’n derde keer, in die 20e eeu, met ekspressio- niste soos Permeke, Jespers en Servaes

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here