Die primitiewe religies en die Christendom in Afrika
Author(s) -
H. Du Plessis
Publication year - 1965
Publication title -
koers - bulletin for christian scholarship
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v33i3.1360
Subject(s) - theology , art , philosophy
Dit is moeilik om 'n geskikte benaming te vind vir wat onder primitiewe religies verstaan word. Die woorde animisme, dinamisme of naturalisme bevredig nie meer vandag nie. Hoe wel die woord prim itief ook nie 'n baie gelukkige keuse is nie, gebruik ons dit omdat dit in die wetenskaplike spraak- gebruik reeds burgerreg verkry het sonder dat, soos vroeër aangeneem is, hiermee te kenne gegee word dat hierdie soort religies aan ons die beeld van die oorspronklike religie van die mensheid vertoon
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom