
In Memoriam- Prof. Dr. Andries Willem Lategan
Author(s) -
S. P. Ligthelm
Publication year - 1965
Publication title -
koers
Language(s) - English
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v33i3.1357
Subject(s) - art , theology , humanities , philosophy
Hierdie Curriculum Vitae sou voorgelees gewees het met die inougurele rede van wyle prof. dr. A. W. Lategan met die aanvaarding van 'n ereprofessoraat aan die P.U. vir C.H.O. op 29 Oktober 1965. Prof. Lategan is op 23 Oktober 1965 oor- lcde. Sy inougurele rede verskyn as ’n bylaag in hierdie uit- gawe