
Enkele aspekte van die rol van die ekonoom in fisiese beplanning
Author(s) -
P.J. Riekert
Publication year - 1965
Publication title -
koers
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v33i2.1352
Subject(s) - theology , psychology , philosophy
Ek wil graag die volgende vier aspekte van die rol van die ekonoom in fisiese beplanning, soos ek dit sien, vir u toelig, naamlik: (i) Fisiese beplanning is ’n betreklik nuwe ontwikkeling in die natuur-wetenskaplike veld en bepaal hom hoofsaak- lik tot die beplanning van grotere of kleinere streke. Die ekonomie daarteenoor het in die afgelope dekade of twee in die makrorigting beweeg, en streeksekonomie is dus ook ’n nuwe rigting in die ekonomie. : (ii) Die ekonoom is een van die jongste toevoegings tot die beplanningspan. W atter leemte kan die ekonoom aan- vul en watter kennis kan hy in die beplanningspan indra? : (iii) W atter instrumente en tegnieke is daar tot die beskik- king van die ekonoom wat hy kan gebruik om inligting oor 'n bepaalde streek (of nywerheid) waar die fisiese beplanning moet plaasvind, in te win of te verwerk tot ’n vorm wat vir die beplanningspan nuttig is?: (iv) W atter tipe opleiding is nodig vir die ekonoom wat met die beplanningspan saamwerk