Die staat en die semi-staatsinstellinge 'n vraagstuk van vryheid en beheer*
Author(s) -
C. P. Van der Walt
Publication year - 1965
Publication title -
koers - bulletin for christian scholarship
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v33i1.1350
Subject(s) - theology , philosophy , art
Die onderw erp wat vir bespreking by hierdie geleentheid gekies is, staan in verband m et die sake van ons eie tyd en ons eie land. Ons eie tydsom standighede kom ter sprake deurdat die verskynsel van die sem i-staatsinstellinge kenm erkend van die tw intigste eeu is. Dit het naam lik betrekking op die huidige staatstaak, en dien as voorbeeld van die aanpassing en uit- bouing van die staat se organisasie om dié taak te kan uit- voer. Gesien die belangrike rol wat die staat tans speel, be- hoort die soeklig op sy werksaam hede en organisasie na my mening by te dra tot ’n beter begrip van die tyd en die wêreld waarin ons lewe
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom