z-logo
open-access-imgOpen Access
Die pan-afrikanistiese vete teen Suid-Afrika
Author(s) -
A. J. H. Van der Walt
Publication year - 1965
Publication title -
koers
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v33i1.1345
Subject(s) - theology , art , die (integrated circuit) , philosophy , engineering , mechanical engineering
Die Pan-Afrikanisme het sy oorsprong onder die nako- melinge van die Negerslawe in die Wes-Indiese Eilande en die V.S.A. aan die begin van die huidige eeu. Aanvanklik was die hoofoogmerk die bestryding van diskrim inasie teen die Negers in Amerika en die sam esnoering van alle Negers in die wêreld in een beweging. Tydens en na die twee wêreldoorloë verskuif die sw aartepunt van die beweging na Afrika self en w ord dit die m ondstuk van die nuwe opkomende sw art nasio- nalisme wat veral gedra en gepropageer is deur ’n nuwe intellektuele elite opgelei in Europa en Amerika. Die hoof- doelstellings word van toe af die emansipasie en die eenheid van Afrika

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here