z-logo
open-access-imgOpen Access
Die sin en sintaksis in die Bantoetale
Author(s) -
Josef Adriaan Breed
Publication year - 1964
Publication title -
koers
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v32i4.1415
Subject(s) - theology , die (integrated circuit) , philosophy , art , engineering , mechanical engineering
Waar ek my ten doel stel om in hierdie rede die soek- lig op die sin en sintaksis te laat val, wil ek dit voorop stel dat die studie uit die aard van die saak alleen daarop gerig kan wees om die riglyne vir ’n sintaktiese beskrywing vir die Bantoetale te trek, en nie om ’n volledige beskrywing van die tale se sinsbou te gee nie. Die Departement Bantoetale het ’n tweeledige taak, nl. ’n praktiese en ’n akademiese; om die rede is die onderhawige probleem ’n dringende

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here