z-logo
open-access-imgOpen Access
Die staatkundige erfenis en ontwikkeling van die Republiek van Suid-Afrika
Author(s) -
G.D. Scholtz
Publication year - 1963
Publication title -
koers
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v31i1.1453
Subject(s) - theology , die (integrated circuit) , art , philosophy , engineering , mechanical engineering
Die opsteller van ’n referaat oor die staatkundige erfenis en ontwikkeling van die Republiek van Suid-Afrika moet noodwendig begin by ’n tydperk lank voordat Jan van Riebeeck in 1652 ’n blanke volksplanting hier kom stig het. In sekere sin moet hy teruggaan na die tydperk toe die boeke van die Bybel geskryf is. Daarin word vir die mens immers allerlei gedragslyne voorgeskryf. Dat die Woord van God die sentrale plek in die lewe van die mens moet inneem, is ’n beginsel wat die Hervorming van die sestiende eeu opnuut na vore gebring is. Uit die Bybel het Johannes Calvyn dan ook ’n aantal stelreëls geput wat, volgens sy beskouing, op die politieke terrein vir die mens bindend is. Dit sal vir die doel van hierdie kort referaat nie nodig wees om op al die politieke beginsels wat Calvyn so geformuleer het, in te gaan nie. Dit sal voldoende wees as na slegs twee verwys word

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here