
Radioaktiewe uitstralings en hulle betrekking op die bestaansvoorwaardes van diere*
Author(s) -
P.J. A. Ryke
Publication year - 1963
Publication title -
koers
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v30i10.1515
Subject(s) - theology , philosophy , art
Die vorm on funksie vail enige lewende organisme is enersyds ’n nianifestasie van oorerflike intrinsieke faktore wat inherent kenmerkend van sy samestelling is en andersyds ’n uitdrukking van die invloed van ekstrinsieke faktore wat aan die werking van omgewingstoestande toegeskryf moet word. Aangesien erflike en omgewingsfaktore in gedurige wisselwerking met mekaar verkeer, is die lewe eintlik ’n uitdrukking van ’n voortdurend variërende ewewig tussen hierdie twee kragte. Biologiese navnrsing is dus nie bepeik tot die ondersoek van slegs die morfologiese cn funksionele aspekte van die organisme nie, maar dit trag ook om die problome van die ingewikkelde verhoudings tussen die organismes en hullo fisiese omgewing en die ondeilinge verhoudings tussen plant, dier en mens le probeer ontrafel