
Taal as beheersingsmiddel
Author(s) -
H. Venter
Publication year - 1961
Publication title -
koers
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v28i9.1610
Subject(s) - theology , art , philosophy
Ek stel my ten doel om in hierdie rede die heel besondere funksie van taal te behandel dat dit ’n middel is waarmee die mens uitvoering gee aan dieskeppingscën 1) en die algemene kultuuropdrag2) wat deur God in die paradys aan hom gegee is, middel dan waarmee die mens die skepping beheers