
Die Ontstaan en Ontwikkeling van die Pan-Afrikanisme en due implikasies daarvan
Author(s) -
A. J.H. van der Walt
Publication year - 1961
Publication title -
koers
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v28i9.1605
Subject(s) - theology , philosophy , art , humanities
Dit was nie voor 1880 dat tropiese Afrika, dil is die grootste gedeelte van Wes-, Oos- en Midde-Afrika, deur ontdekkingsreisigers,handelaars en sendelinge tot so ’11 mate ontsluit is, dat dit in die vaarwater van die wêreldpolitiek geraak het nie. Lank voor hierdie tyd is natuurlik steunpunte aan die Wes-, Suid- en Ooskusdeur die Portugese en later die Nederlanders en Engelse eset ter wille van óf dieslawehandel en/óf as steunpunte op dielarig handelsweg na die ryke Ooste