In Memoriam Dr. F. J. du Toit
Author(s) -
W. N. Coetzee
Publication year - 1961
Publication title -
koers - bulletin for christian scholarship
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v28i9.1602
Subject(s) - theology , art , philosophy
Die geloof aan die herrysenis van die liggaam na die dood en die ewige voortbestaan van liggaam en siel is vir die Christen ’n unieke troos. Maar hier op aarde reeds is die herinnering aan ’n groot man die grondslag van die voortbestaan van sy dade en selfs sy hoogste strewens. So sal dr. F. J. du Toit, in lewe kanselier van die P.U. vir C.H.O. en ’n ekonomiese leier van die Suid-Afrikaanse volk, nogvoortleef in die kringe waarin hy uitmuntendc prestasies behaal het
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom