Persoonlikheidsontwikkeling
Author(s) -
D. J. W. Strümpfer
Publication year - 1960
Publication title -
koers - bulletin for christian scholarship
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v28i2.1535
Subject(s) - theology , mathematics , art , philosophy
Skerp begripsvorming i.v.m. die term „persoonlikheid” is ’n moeilike taak omdat dié term, en aanverwante terme, in beide die spreektaal en die vakliteratuur in velerlei betekenisse gebruik word. G. W. Allport (1937) het al 23 jaar gelede 49 omskrywings van persoonlikheid uit verskillende bronne versamel — en ’n vyftigste bygevoeg! Vanselfsprekend word die definisie wat die betrokke ondersoeker gee, bepaal deur sy teoretiese voorkeur, wat weer voortvloei uit sy lewens- en wêreldbeskouing
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom