
Reformasie: Goddelike soewereiniteit en menslike verantwoordelikheid.
Author(s) -
S. P. van der Walt
Publication year - 1960
Publication title -
koers
Language(s) - Swedish
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v27i11.2085
Subject(s) - theology , philosophy
Ons moet inleidend stel dat ons hier te doen het met 'n grootse misterie en dat dit vir ons gedagtes ’n beperking inhou. Hoe kan ons die almagtige God se soewereiniteit begryp? Hoe kan ons dit rym, dit in verhoudingstel tot menslike verantwoordelikheid? Ons kan tog alleen in verhoudinge enverbande spreek