
<i>Afrika-Seminaar</i>: Die geologie van Afrika in oorsig
Author(s) -
B. A. Ackermann
Publication year - 1958
Publication title -
koers
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v26i9.1678
Subject(s) - theology , philosophy , humanities , art
Dit is vanselfsprekend dat in ’n artikel soos hierdie die geologie van Afrika slegs in hooftrekke aangedui kan word en dat daar geen sprake van besonderhede kan wees nie. Wat hierop volg kan dus eintlik maar net as’n selektiewe uittreksel uit die publikasies van sekere skrywers oor Afrika beskou word, en met die oog hierop is dit miskien goed om eers kortliks die vernaamste bronne van inligting aan te dui