z-logo
open-access-imgOpen Access
Is Desimalisasie Geregverdig?
Author(s) -
F. J. du Plessis
Publication year - 1958
Publication title -
koers
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v26i4.1632
Subject(s) - theology , philosophy
Alhoewel die Suid-Afrikaanse regering hom in beginsel ten gunste van die oorskakeling van ons £.s.d.-stelsel na ’n desimale stelsel uitgespreek het, is die uiteindelike beslissing aan die volk oorgelaat. Ons moet dus tussen twee geldstelsels kies en dit is geen vreemde keuse nie — ’n keuse waarvoor elke ontwikkelende volk met ’n eie nasionale strewe op een of ander stadium te staan kom. Voordat ons egter kan beslis moet ons presies weet waaroor ons besluit. Wat behels die oorskakeling na ’n nuwe geldstelsel eintlik

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here