z-logo
open-access-imgOpen Access
Die mens en sy arbeid
Author(s) -
D. C. S. Du Preez
Publication year - 1958
Publication title -
koers
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v26i2.1603
Subject(s) - theology , art , philosophy
Dit word algemeen aanvaar deur bykans alle ondersoekers van die sosiale vraagstuk, meer in besonder die vraagstukke wat lê op die gebied van die arbeid en die arbeidsverhoudinge, dat die oorsake van die moeilikhede van die twintigste eeu, vir ’n groot deel, gesoek moet word in die samelewing van die neëntiende eeu. Immers in hierdie eeu het die Westerse samelewing op ’n baie beslissende wyse ’n nuwe rigtinginge slaan, as gevolg van die opkoms en uitbreiding van die moderne grootindustrie (industrialisme) met die daarmeeinnig verbonde handel en moderne finansiewese

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here