
Koers in ons onderwys en opvoeding
Author(s) -
J. N. Coetzee
Publication year - 1958
Publication title -
koers
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v26i1.1589
Subject(s) - theology , philosophy
Maar belangriker as die kort mededelings in Ruilwaarde oor onderwys en opvoeding, is die groot aantal artikels oor opvoedkundige vraagstukke. As hulle in boekvorm versamel sou word, sou die boek lywig word maar ook uiterswaarde vol wees. Daar is feitlik geen aspek van die opvoedkunde wat nie deur een of meer artikels gedek word nie. Maar die deurlesing van al die uitgawes bring ’n mens tog die ontdekking dae Koers hom beweeg het hoofsaaklik op die gebied van die opvoedkundige teorie en beginsel