z-logo
open-access-imgOpen Access
Eukleides Mathematikos.
Author(s) -
J. A. L. Taljaard
Publication year - 1957
Publication title -
koers
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v25i1.1983
Subject(s) - theology , art , philosophy
In die Februarle- en April-uitgawes van Koers, 1957, het tweeartikels verskyn waarin die aandag, al is dit miskien terloops, gevestigis op ’n persoon wat aan ons almal deur die Meetkunde wat ons opskool geleer het, bekend is nl. Eukleides. In sy artikel „Selfevidensie in die Natuurwetenskap” sê dr. H. J. Schutte op p. 169; ,,Dit is bekend dat die wiskunde en in die besonder die meetkunde (euklidies) asmodel gedien het van ’n deduktiewe wetenskap by die opstel van sy wetenskapsleer”. Die persoon van wie dr. Schutte hier praat, isAristoteles. Met die lees hiervan het ek gewonder of dit moontlik wasdat Eukleides invloed op Aristoteles kon uitoefen

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here