Christelike onderwys- ’n Beknopte opsomming van die besprekinge op die A.C.B. Konferensie.
Author(s) -
Petrus J. van der Walt
Publication year - 1955
Publication title -
koers - bulletin for christian scholarship
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v22i4.1939
Subject(s) - theology , art , political science , humanities , philosophy
Op Dinsdag 25 en Woensdag 26 Januarie 1.1. is ’n konferensie van die Afrikaanse Calvinistiese Beweging in die Totius-gedenksaal op Potchefstroom onder voorsitterskap van prof. D. J. van Rooy gehou. Ongeveer 200 persone oor die lengte en breedte van Suid-Afrika, en selfs uit Suidwes-Afrika, die Rhodesiës en Kenia was teenwoordig
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom