
„In die jaar 2000.”
Author(s) -
F. J. du Toit
Publication year - 1955
Publication title -
koers
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v22i4.1933
Subject(s) - die (integrated circuit) , theology , art , philosophy , engineering , mechanical engineering
Die mens is gewoonlik bevrees vir wat die more te voorskyn mag bring.Die geskiedenis laat hom nie toe om van sy erfenis weg te vlug nie. Terselfdertyd is dit die geskiedenis wat die mens in staat stel om met ’n enigsinsvoorbedagte beplanning op te tree. Alle lewe is ’n proses en alle prosesseis van nature iets dinamies. Dit is tevergeefs om daarna te strewe, metenige hoop van sukses, om ’n oomblik van die verlede te herwin. Suksesis nooit finaal nie. As die mens ’n beter muisval bou, sal die natuur mettertyd’n skelmer muis baar