z-logo
open-access-imgOpen Access
Bylaag tot „Koers”, van Junie 1954: Ons Universiteit.
Author(s) -
J. N. Coetzee
Publication year - 1954
Publication title -
koers
Language(s) - Uncategorized
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v21i6.1850
Subject(s) - theology , art , philosophy
Vir die uitvoering van sy taak en roeping moet die universiteit ’n grondslag en beginsel hê. As inrigting vir hoër onderwys en vir uitbouing van die wetenskap moet dit iewers op iets vas staan en moet dit iewers begin met sy werk. Grondslag en beginsel is onmisbaar vir enige universitêre inrigting, en alle universiteite besit dit, of hulle dit wil erken en bely, of nie

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here